Sign in or 

|
gawiejvr |
|
|
IlseV |
1. RE: Baie dankie
Mar 6 2008, 7:02 AM EST
Hallo GAwieJong jy het my nou so nuuskierig, hou my ophoogte van jou en jou vriendin se planne en waar ons dalk kan help. Do you find this valuable? |
|
gawiejvr |
2. RE: Baie dankie
Mar 6 2008, 8:32 AM EST
Jy kan maar gan kyk by http://oubaas.wapgroups.com onder die opskrif GOSPEL CD VIR GOEIE DOEL. Do you find this valuable? |
|
gawiejvr |
3. RE: Baie dankie
Mar 6 2008, 8:34 AM EST
Ons kry nog planne agtermekaar vir ons projek. Dit sal gaan oor insamel van boumateriaal vir die werkswinkel wat Arnold wil bou.[link]http://oubaas.wapgroups.com[/link] 1 out of 1 found this valuable. Do you? |
|
IlseV |
4. RE: Baie dankie
Mar 6 2008, 9:12 AM EST
Nice very nice, wat dink jy as ons die 16 se gospel show ook op neem en die cd verkoop. die proceeds kan ons dan net so vir jou projek skenk?
1
out of
1 found this valuable.
Do you?
|
|
IlseV |
5. RE: Baie dankie
Mar 6 2008, 9:13 AM EST
Sterkte, sê wa ons kan help
1
out of
1 found this valuable.
Do you?
|
|
gawiejvr |
6. RE: Baie dankie
Mar 7 2008, 2:38 AM EST
"Nice very nice, wat dink jy as ons die 16 se gospel show ook op neem en die cd verkoop. die proceeds kan ons dan net so vir jou projek skenk?"WOW! Dit klink fantasties! Sal die klank kwaliteit goed wees? Hou my op hogte asb! Hoekom werk my link nie jongies? 1 out of 1 found this valuable. Do you? |
|
gawiejvr |
7. RE: Baie dankie
Mar 7 2008, 2:40 AM EST
By the way, waar is die Ruimsig Stadion? kan jy dalk die volledige adres op jou voorblad publiseer? Ek sal dit ook promoveer op my site.
Do you find this valuable?
|
|
IlseV |
|
|
gawiejvr |