Sign in or 

|
MKr |
|
|
gawiejvr |
|
|
IlseV |
2. RE: ???
Nov 19 2007, 4:24 AM EST
Jy vat jou boksie, sit 'n mooi papiertjie(waspapier sal ook werk) onder inboks. Dan begin jy hom te pak. Ek sit 'n waslappie onder dan tandepasta, tandeborsel, seep en klein roompie onder in. Jy kan as jy wil deodarant en roll on ook insit(meisies sit ons sanitere doekies) in. dan sit pak ons dit skoolgoed bo op. Penne sakkie:(penne,gryspotlode,uitveer,sker,skerpmaker) pakkie inkleurpotlode en liniaal laaste kan jy 'n pakkie lekkers insit. Dit hang af van persoon tot persoon. Jy kan ietsie spesiaal ook insit, dagboekie,leesboek,notaboek,parfuum,haargoed,horlosies ens. Dan versier jy die boksie, sit 'n plakker op seun/dogter en die ouderdom. Ons het tans groot te kort in tiener bokse. Seuns veral.Baie liefde Ilse:-) 1 out of 1 found this valuable. Do you? |
|
IlseV |
3. RE: ???
Nov 19 2007, 4:29 AM EST
Dankie Gawie! Ek het met Fanie gepraat, hy sal terug kom na my toe. Sal sommer gou vir Lettie ook bel.Mooi bly. Do you find this valuable? |
|
gawiejvr |
4. RE: ???
Nov 19 2007, 5:41 AM EST
Dit is 'n groot plesier Ilse. hou my asb. op hoogte! Moet ook nie vergeet om die oorhandigingsdatum by Andeon vir my te gee nie. Fanie se kerk is baie naby aan Andeon Oord. Do you find this valuable? |
|
IlseV |
|
|
gawiejvr |
6. RE: ???
Nov 19 2007, 9:09 AM EST
Ok baie dankie. Onthou om asb. die tyd met my te bevestig asb.
Do you find this valuable?
|