84 words added, 187 words deleted, 1 photo added, 1 photo deleted
Changes
Key: AdditionsDeletions
ANDEON VERSORGINGSOORD.BASIESE BENODIGDHEDE:DRINGEND: Materiaal vir ‘n omheining rondom die hoewe. Daar was ‘n hofsaak oor die BESTAANDE draadheining.Materiaal om ‘n werkswinkel van 4x9vkm te bou. (sement, sand, klip, bakstene, sinkplate, ens). Sweiswerk, ens., word gedoen om ‘n inkomste te genereer.Vloer vir bestaande afdak (waaronder inwoners items vervaardig) – benodig sement, sand, klip, ens.Toilette.3 x Wendy’s in goeie toestand en geskik om mense in te huisves.Gazebo om die sopkombuis in te huisves.Kortom, enige tipe boumateriaal wat gebruik kan word. http://www.danvillehulp.co.za/andeon.html