Andeon VersorgingsoordThis is a featured page

Andeon Versorgingsoord - xmas boxies

ANDEON VERSORGINGSOORD. BASIESE BENODIGDHEDE: DRINGEND: Materiaal vir ‘n omheining rondom die hoewe. Daar was ‘n hofsaak oor die BESTAANDE draadheining. Materiaal om ‘n werkswinkel van 4x9vkm te bou. (sement, sand, klip, bakstene, sinkplate, ens). Sweiswerk, ens., word gedoen om ‘n inkomste te genereer. Vloer vir bestaande afdak (waaronder inwoners items vervaardig) – benodig sement, sand, klip, ens. Toilette. 3 x Wendy’s in goeie toestand en geskik om mense in te huisves. Gazebo om die sopkombuis in te huisves. Kortom, enige tipe boumateriaal wat gebruik kan word.
http://www.danvillehulp.co.za/andeon.html






IlseV
IlseV
Latest page update: made by IlseV , Mar 3 2008, 7:58 AM EST (about this update About This Update IlseV Edited by IlseV

1 word added

view changes

- complete history)
Keyword tags: Andeon donasies hulp
More Info: links to this page
There are no threads for this page.  Be the first to start a new thread.